Weliki Nowgorod

Weliki Nowgorod
Великий Новгород

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Deelgebied Nowgorod-oblast
 Federale distrik Noordwes
 Koördinate 58°33′N 31°17′O / 58.550°N 31.283°O / 58.550; 31.283
 Stigting c. 859
 Oppervlakte:  
 - Totaal 90,08 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 218 724
 - Bevolkingsdigtheid 2 428 km
 Tydsone UTC +4
 - Somertyd UTC +5
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 4,3 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -9,2 / 17,3 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 561 mm
 Burgemeester Joeri Bobrishef
 Amptelike Webwerf http://www.adm.nov.ru/ Geargiveer 31 Oktober 2011 op Wayback Machine

Weliki Nowgorod (Russies: Вели́кий Но́вгород) is een van Rusland se mees historiese stede[1] en die administratiewe hoofstad van Nowgorod-oblast. Dit is geleë aan die Russiese federale snelweg M10 wat Moskou en Sint Petersburg verbind en aan die Wolchof-rivier. Dit was net bekend as Nowgorod ("Nuwe Stad") tot in 1999, toe dit sy huidige naam ("die Groot Nowgorod") gekry het na aanleiding van sy Middeleeuse naam, "Meester Nowgorod die Grote", en om verwarring met Nizjni Nowgorod, 'n stedelike nedersetting aan die Wolga, te voorkom. Volgens die 2010-sensus het die stad 218 724 inwoners.

  1. The Archaeology of Novgorod, deur Valentin L. Yanin, in Ancient Cities, Special Issue, (Scientific American), pp 120–127, c 1994

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search